Location
remote
Job Type
Full-time
Posted
June 13, 2026
Job Description
Kern doel van die pos
Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.
Minimum Vereistes ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling. Vaardighete Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Uitstekende Rekenaarvaardighede; Syfervaardig; Goeie organisatoriese vermoëns; Moet onder druk kan funksioneer; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk; Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede. Verantwoordelikhede Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels; Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en OVK Groep; Byhou van administrasie.OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position The w...Ready to Apply?
Submit your application for X2 learner programmer / x2 leerder programmeerders at Confidential
Apply Now