Location
bellville
Job Type
Full-time
Posted
July 14, 2026
Job Description
Huis Lettie Theron in Hermanus, 'n program van Badisa, het 'n vakature vir 'n Stafverpleegster. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Verantwoordelikhede
- Goeie vermoë om die verskillende verpligtinge en take te beplan en te organiseer
- Ingestelde om continue ondersteuning en leiding aan versorgingspersoneel te bied, wat doelgerigte en doeltreffende delegasie insluit
- Goeie kennis van en ondervinding in die mediese, fisiese, emosionele en kognitiewe versorging van bejaarde persone
- Goeie kennis van en insig in die wetlike vereistes aangaande die versorging van bejaardes
- Goeie ondervinding en kennis van die hantering en kontrole van medikasie
- Vermoë om binne spanverband te funksioneer
- Bereid om skofte te werk volgens diensrooster (nag/dag/naweke/publieke vakansiedae)
Vereistes En Ondervinding
Sterk leier-eienskappe met go...
Ready to Apply?
Submit your application for STAFVERPLEEGKUNDIGE, Huis Lettie Theron (Sluitingsdatum: 06 Julie 2026) at Badisa Charity
Apply Now