Sitrus Produksie Bestuurder

Vine Recruitment · paarl, western cape, South-Africa

Location
paarl
Job Type
Full-time
Posted
July 03, 2026

Job Description

Verantwoordelikhede

  • Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite.
  • Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning.
  • Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke.
  • Effektiewe bestuur, ontwikkeling en motivering van produksiespanne.
  • Beplanning en beheer van begrotings, hulpbronne en insetkoste.
  • Verseker nakoming van voedselveiligheid-, gehalte-, arbeids- en gesondheids- en veiligheidsvereistes.
  • Samewerking met tegniese adviseurs en ander bestuurslede om produksiedoelwitte te bereik.
  • Implementering van nuwe tegnologieë en innoverende boerderypraktyke om doeltreffendheid te verbeter.

Minimum Vereistes

  • 'n Tersiêre kwalifikasie in Landbou, Hortologie, Gewasproduksie of 'n verwante rigting.
  • Minstens 5–10 jaar...

Ready to Apply?

Submit your application for Sitrus Produksie Bestuurder at Vine Recruitment

Apply Now