Location
Remote
Job Type
Full-time
Posted
July 13, 2026
Job Description
Verantwoordelikhede:
Aktiewe betrokkenheid by direkte en indirekte verkope van Babylonstoren-produkte (wyn, deli-produkte.)
Verwelkom en bedien kliënte op ’n professionele, kundige en vriendelike wyse
Reël en fasiliteer wynproeë, privaat toere en spesiale kliënte-ervarings
Bou en onderhou sterk, langtermyn-verhoudings met kliënte, korporatiewe vennote en verspreiders
Verteenwoordig Babylonstoren tydens funksies, feeste en handelsgeleenthede
Versamel markintelligensie en verskaf terugvoer aan relevante afdelings
Samewerking met interne spanne (gasvryheid, tuin, wyn, bemarking) om geïntegreerde kliënte-ervarings te lewer
Bestuur administrasie, verkoopsverslae en klantdatabasisse waar toepaslik
Beskikbaar te reis na areas nasionaal.
Diens en groei Johannesburg en omliggende handel in verkope, funksies en bemarking.
Bloemfontein gebasseer
Vereistes:
Nasionale Senior Sertifikaat (Graad 12)
Diploma of graad in Bemarking, Verkope, Gasvry...

Ready to Apply?
Submit your application for Senior Verkoopsverteenwoordige (Bloemfontein) at Babylonstoren
Apply Now