Retail Sales Staff

Werfnet · Johannesburg North, Gauteng, South Africa

Location
Johannesburg North
Job Type
Full-time
Posted
July 08, 2026

Job Description

Verkoopsassistent (Kleinhandel)/ Retail Sales Staff


Kwalifikasie/s



  • Matriek


Vaardighede wat benodig word



  • Goeie kommunikasievaardighede

  • Uitstekende kliëntediens

  • Spanwerker

  • Verkoopsgerig

  • Positiewe en professionele houding

  • Passie vir dienslewering



Oor die Geleentheid


Ons kliënt is op soek na energieke, vriendelike en gemotiveerde Verkoopsassistente om by 'n dinamiese kleinhandelspan aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir uitstekende kliëntediens, die bevordering van verkope en die handhawing van 'n netjiese en uitnodigende winkelomgewing. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat daarvan hou om met mense te werk en 'n passie vir kleinhandel het.

Sleutelverantwoordelikhede


    <...

Ready to Apply?

Submit your application for Retail Sales Staff at Werfnet

Apply Now