Job Description
Vygieshof Tehuis is ’n program van Badisa en het ’n pos beskikbaar vir ’n Ingeskrewe Verpleegassistent (Auxillary Nurse). Badisa is ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes‑Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde poste in die Skiereiland area.
- Bereid om skofte te werk
- Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans & Engels
- Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan.
Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheids toestand en die benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk. Die kandidaat moet ook goed in ’n span kan funksioneer en ander kan lei en motiveer.
Diensaanvaarding
1 Se...
Ready to Apply?
Submit your application for INGESKREWE VERPLEEG-ASSISTENT [ENA], Vygieshof Tehuis at Badisa Charity
Apply Now