Location
South-Africa
Job Type
Full-time
Posted
July 19, 2026

Job Description

Netwerk24: Hoof van Gehoorontwikkeling

Kaapstad Hoofdoel van die rol

Die hoof van gehoorontwikkeling rapporteer aan die hoofredakteur van Netwerk24 en ontwikkel aktief strategië om Netwerk24 se gehoor te bou, asook om nuwe intekenare te lok en bestaande intekenare te behou, deur die teikenmark op hul gekose mediaplatforms te bereik, voortdurend te innoveer en gehalte-joernalistiek in aantreklike formate te help verpak.

Kernverantwoordelikhede Gee strategiese leiding aan Netwerk24 se gehoorontwikkeling-span en bestuur die span. Verskaf diepte-insig oor gehoordata en -tendense om die redaksionele span te ondersteun. Werk saam met die redaksionele-, bemarkings- en produkspanne om optimale inhoudsverspreiding te verseker. Bestuur die sosialemedia-strategie vir al Netwerk24 se sosialemedia-platforms (Facebook, Instagram, Whats App, Pinterest, Threads, Linked In, Tik Tok) Bestuur die gebruikerskommentaarstrategie, -beleid en -moderering. Bestuur en lei die nuusbriefstrategi...

Ready to Apply?

Submit your application for Hoof van gehoorontwikkeling (kaapstad) / head of audience development (cape town) at Media24

Apply Now