Halfdag finansiële klerk / half day financial clerk

HR Management & Support Services · ceres, western cape, South-Africa

Location
ceres
Job Type
Full-time
Posted
July 07, 2026

Job Description

Ons kliënt, ‘n Vrugteverpakking- en Verkoelingaanleg in Ceres is opsoek na ‘n Halfdag Finansiële Klerk om by hul span aan te sluit. Ons kliënt is bekend vir gehalte, innovasie en ’n passie vir uitnemendheid. Hulle waardeer spanwerk, integriteit en groei, en is toegewyd daaraan om geleenthede te skep waar passievolle individue binne die besigheid kan floreer.

Our client, a Fruit Packing and Cold Storage Facility in Ceres, is seeking a Half-Day Financial Clerk to join their team. Our client is known for quality, innovation, and a passion for excellence. They value teamwork, integrity, and growth, and are committed to creating opportunities where passionate individuals can thrive within the business.

VERANTWOORDELIKHEDE Verwerking van alle debiteuretransaksies (belastingfakture en krediete) akkuraat en betyds Hantering van kliënte- en bemarkersnavrae en korrespondensie Uitreiking van maandelikse state Uitvoering van kliënterekonsiliasies en die oplos van verskille Hulp m...

Ready to Apply?

Submit your application for Halfdag finansiële klerk / half day financial clerk at HR Management & Support Services

Apply Now