Location
bellville
Job Type
Full-time
Posted
July 17, 2026
Job Description
Badisa Citrusdal is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
POSVEREISTES
- Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
- Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) as maatskaplike werker
- Heg asseblief bewys van SACSSP-registrasie en betalingsbewys vir 2025/2026 aan
- Geldige bestuurderslisensie
- Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk
- Kennis van statutêre prosedures ingevolge die Kinderwet en verslagskrywing
- Vermoë om gevalle-, groep- en gemeenskapswerk op ‘n gebalanseerde en geïntegreerde wyse te verrig
- Vermoë om binne spanverband sowel as onafhanklik te funksioneer
- Goeie rekenaarvaardighede
VOORDELE
- Ruim verlofvoordele
- Mediesefonds
- Pensioenskema
DIENSAANVAARDING: Januarie 2026
AANSOEKE: Voorsien...
Ready to Apply?
Submit your application for GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Citrusdal (Sluitingsdatum: 10 Julie 2026) at Badisa Charity
Apply Now