Location
Remote
Job Type
Full-time
Posted
July 12, 2026
Job Description
Uitstekende loopbaangeleentheid!!!
OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie om by die OVK landboufamilie aan te sluit.
Kern doel van die pos:
‘n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die motorhandelaarsbedryf en die verskillede afdelings wat daarmee verband hou.
Minimum Vereistes:
- ‘n Toepaslike graad in finansies, bemarking of besigheidsbestuur;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Syfervaardigheid;
- Goeie organisasie vermoë;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
OVK is ...
Ready to Apply?
Submit your application for Gegradueerde Program: Motorhandelaarsbedryf / Graduate Programme: Motor Dealership Industry 2027 at Confidential
Apply Now