Field Officer in Training - Livestock and Fibre Marketing

Confidential · gqeberha, eastern cape, South-Africa

Location
gqeberha
Job Type
Full-time
Posted
July 05, 2026

Job Description

OVK Bedryf BPK in Gqeberha soek 'n individu vir bemarking en uitvoering van maatskappy dienste in die vesel en lewendehawe bedryf, met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.

Die kandidaat moet 'n graad 12 en 'n toepaslike tersiêre landbou kwalifikasie hê, met 'n goeie kennis van lewendehawe en skaap. Die rol sluit in die werf van vesel, tegniese diens aan kliënte, en administratiewe bestuur.

#J-18808-Ljbffr

Ready to Apply?

Submit your application for Field Officer in Training - Livestock and Fibre Marketing at Confidential

Apply Now