Location
somerset west
Job Type
Full-time
Posted
July 18, 2026
Job Description
Of jy nou net begin en of jy ’n ervare agent is wat op soek is na ’n nuwe geleentheid – ons is hier om jou te help om sukses te behaal. Ons brei tans ons span uit in Somerset-Wes – en ons is op soek na ambisieuse, gedrewe individue om by ons aan te sluit as Eiendomsagente.
- Kommissie-gebaseerde geleentheid – Verdien tussen R200 000 en R1 miljoen+ per jaar - jou inkomste word slegs deur jou eie harde werk beperk.
- Volledige opleiding verskaf – Geen ondervinding nie? Geen probleem nie. Ons sal opleiding verskaf en jou wys hoe om ’n florerende besigheid te bou.
- Gekwalifiseerde leidrade (leads) verskaf – Spring dadelik aan die werk met leidrade.
- Deurlopende mentorskap & ondersteuning
- Geen bokoste nie - Geen lessenaarnfooie (desk fees) nie. Geen bedryfskoste nie. Jou kommissie bly joune.
- Wêreldwye handelsmerk - Werk onder ’n gerespekteerde wêreldwye handelsmerk met wêreldklas-bemarki...
Ready to Apply?
Submit your application for Eiendomsagent / Property Practitioner at Engel & Völkers Somerset West, Strand, Gordons Bay
Apply Now