Location
ladybrand
Job Type
Full-time
Posted
July 03, 2026
Job Description
Uitstekende loopbaangeleentheid!!! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde...
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landboufamilie aan te sluit.
Kern doel van die pos
Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.
- Vorige ondervinding in die landbou omgewing sal voordelig wees
- Geldige rybewys
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
- Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf
- Goeie klientediens en markaandeel groei
- Goeie organisasie vermoë
- Moet onder druk kan funksioneer
Ready to Apply?
Submit your application for Aspirant Takbestuurder / Aspiring Branch Manager 2027 at OVK - Group/Groep
Apply Now