Algemene Bestuurder: Gasvryheid (Story of Emily)

Babylonstoren · Cornwall, England, United Kingdom

Location
Cornwall
Job Type
Full Time
Posted
July 08, 2026

Job Description

Algemene Bestuurder: Gasvryheid


(The Story of Emily-besienswaardigheid, Verenigde Koninkryk)


The Story of Emily in Cornwall – 'n erfenisbesienswaardigheid en kulturele bestemming van nasionale belang – is deel van die Babylonstoren- en The Newt-groep. Die Algemene Bestuurder sal verantwoordelik wees vir oorkoepelende leierskap, prestasie, volhoubaarheid en die openbare beeld van die besigheid. Hierdie is 'n senior leierskapsrol wat die volgende omvat: kommersiële bestuur, erfenisrentmeesterskap, uitnemendheid t.o.v. gasvryheid en gemeenskapsverteenwoordiging.


Doel van die rol


Om leiding te neem en The Story of Emily as 'n volhoubare erfenis- en gasvryheidsbesigheid van hoogstaande gehalte daar te stel, terwyl die kulturele missie, finansiële prestasie en langtermyngroei deur middel van sterk strategie, gedissiplineerde uitvoering en uitstekende menseleierskap bewerkstellig word.


...

Ready to Apply?

Submit your application for Algemene Bestuurder: Gasvryheid (Story of Emily) at Babylonstoren

Apply Now